'n aalwyntuin spaar water en arbeid.

Ons is gesteld daarop  om vars kwaliteit saad te verskaf.  Op ons saadlys is meer as 30 verskillende aalwyne en talle mooi hibriedes met fotos en beskrywings.

 
Daar is saad onder andere:-  van die groot Suid-Afrikaanse medisinale aalwyn Aloe ferox wat ook reeds eeue in Afrika   medisinaal gebruik word, met fotos en beskrywings.
 
'n Aalwyn tuin het 'n besonderse bekoring en atmosfeer -  somer of winter, in blom of nie.  Verder het hierdie wonderlike plante nog veel meer voordele; die blomme lok suikerbekkies en ander voëls,  die jel is waardevol vir gesondheid  en skoonheid en die onderhoud van die tuin is minimaal.

Hierdie bladsy is slegs om die nuwe adres aan te gee Kliek asb. Hier vir die webwerf.
 
Ek vra om verskoning vir die moeite, maar die enjins het die ou adres en ek kan google nie oorreed om dit te verander nie.
sitemap   Vir die uitleg van hierdie webwerf

Ons Afrikaanse blog

 
 
Custom Search

 

 

 Fight SPAM   

 

Jan 2010

Website counter